Jaimie Alexander

Jaimie Alexander
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Maart 1984 (1984-03-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jaimie Alexander (gebore 12 Maart 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Thor (2011), The Last Stand (2013), en Thor: The Dark World (2013), en in die televisiereeks Kyle XY (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy